VIP Plus Series
Mannemarak
Mannemarak is ’n vriendelike en nuuskierige besoeker van ’n verre planeet wat elke week in sy klein ruimteskip op aarde land. Saam met sy slim rekenaar, Kompie, ontdek hy die vreemde en wonderlike diere, mense en plekke van ons wêreld. Elke besoek word ’n nuwe avontuur vol ontdekkings, pret en kennis wat Mannemarak saam met hom huis toe neem. ’n Nostalgiese Afrikaanse kinderklassieker wat leer en avontuur op ’n besonderse manier saambring.
Browse
Seisoene
Episodes