VIP Plus Series
Brood Vir My Broer
Die drama verdiep wanneer jaloesie en onreg die Broodryk-broers teen mekaar afspeel. Hennie kan in sy pa se oë geen kwaad doen nie, ten spyte daarvan dat hy betrokke raak by perdediefstal en selfs sy broer se meisie, Rina, afvry. Tog is dit Frans wat deurlopend as die swartskaap van die familie behandel word.
Browse
Seisoene
Episodes