FliekBox FLIEKBOXWatch Afrikaans your way
← Back to FliekBox Kids
Brakanjan Is Terug

VIP Plus Series

Brakanjan Is Terug

1990 • Animation • 1 season

Jare ná sy eerste avonture is Brakanjan nou ’n volwaardige musketier, getroud met sy geliefde Juliette, en pa van twee kinders. Maar wanneer nuwe gevaar die koninkryk bedreig, word Brakanjan en sy ou vriende Athos, Portos en Aramis weer bymekaar geroep.

’n Geheimsinnige sameswering rondom die koninklike familie stuur die vier vriende weer op ’n avontuur vol swaardgevegte, geheime, gevaar en slim planne. Hulle moet saamstaan soos van ouds om hul koning, koningin en Frankryk te beskerm.

’n Heerlike Afrikaanse kinderklassieker oor dapperheid, lojaliteit en ware vriendskap — want vir Brakanjan en die Musketiers bly dit altyd:

Een vir almal en almal vir een! ⚔️🐾

Nou op FliekBox Kids! 🌟

Browse

Seisoene

Episodes

Seisoen 1

20 episodes